Hans Christian Gram

Hans Christian Gram
Portret van Hans Christian Gram deur Hansen & Weller
Portret van Hans Christian Gram deur Hansen & Weller
Gebore (1853-09-13)13 September 1853
Kopenhagen, Denemarke
Oorlede 14 November 1938 (op 85)
Kopenhagen, Denemarke
Alma mater Universiteit van Kopenhagen
Bekend vir Ontwikkeling van die Gramvlek
Vakgebied Bakteriologie
Instellings Universiteit van Kopenhagen
Profskriftoesighouer Japetus Steenstrup

Hans Christian Joachim Gram (13 September 1853 – 14 November 1938) was 'n Deense bakterioloog bekend vir sy ontwikkeling van die Gramvlek, steeds 'n standaardtegniek om bakterieë te klassifiseer en meer sigbaar onder 'n mikroskoop te maak.


Developed by StudentB